top of page

Welkom by

Sondag15 September

Nuwe Lidmaat 20 Oktober 2024.png
WhatsApp en Linktree.png

Bly op hoogte van ons gemeente nuus!

Skandeer die QR-kode vir ons whatsapp gemeente nuus groep 

ONS VISIE

As navolgers van Christus wil ons

omgee vir mekaar en die gemeenskap

en dit moontlik maak vir elkeen

om volgens God se plan te lewe!

WIE IS ONS

Missio Dei gemeente streef daarna om in alles wat ons doen pretensieloos, eg, eietyds en relevant te wees.

 

Ons wil nie net vir onsself bestaan nie en daarom reik ons op verskillende maniere uit na ons gemeenskap en bou ons omgeeverhoudings met mense binne en buite die gemeente.

 

Ons wil 'n geloofsgemeenskap wees waar almal deur die verskillende seisoene van hulle lewe welkom voel.

 

Ons maak erns daarmee om in ons kerkhou en kerkwees ons visiestelling uit te leef

wie is ons?

Missio Dei gemeente streef daarna om in alles

wat ons doen pretensieloos, eg, eietyds en relevant te wees.

 

Ons wil nie net vir onsself bestaan nie en daarom reik ons op verskillende maniere uit

na ons gemeenskap en bou ons omgeeverhoudings met mense binne en

buite die gemeente.

 

Ons wil 'n geloofsgemeenskap wees waar almal deur die verskillende seisoene van

hulle lewe welkom voel.

 

Ons maak erns daarmee om in ons kerkhou en kerkwees ons visiestelling uit te leef

Missio Dei kruis.png

Gaan dan na al die nasies toe en maak die mense my dissipels:
doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees,
en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het.
En onthou: Ek is by julle al die dae tot die voleinding van die wêreld.”

MATTEUS 28:19-20

Kontak ons

Dankie! Ons kontak jou spoedig terug.

bottom of page